GEREELDE VRAE
Ons is tans eksklusief aanlyn, maar ons produkte word stelselmatig in bestaande winkels gelys.
Koerier is tans R119 landswyd en word behartig deur The Courier Guy tot voor jou deur.
Siende dat ons afhanklik is van n 3de party om ons koerier te behartig kan ons ongelukkig nie op ontvangs betaling aanvaar nie.
Ons wil diepadstal groei tot die winkel met die meeste unieke produkte. Stuur vir ons jou produk en die kwantiteite wat jy kan gee. Ons wil graag sien. Nee, dit hoef nie klere te wees nie.
Ons sister maatskappy kan jou help met klere in jou eie ontwerpe. Laat weet ons gerus wat jy nodig het.
Ons het ‘n handjie vol vereistes, maar is gretig om te sien wat jy wil verkoop op ons web blad.
Ja, ons kan help. Laat weet ons oor jou winkel of stalletjie en ons help graag.
Tans is die maak van die produk by ons eg Suid-Afrikaans, maar ons gebruik steeds meestal invoer klere. Ons hoop om binnekort die regte kleremaker te vind wat sal pas by ons produk en behoeftes.