Dames V Neck – Draadtrekker
R269,00
Gemiddelde produksie tydperk 2 tot 5 werksdae
aflewering gemiddeld 'n aparte 3 werksdae
Whatsapp 071 719 7042 vir navrae
Dames V Neck – Draadtrekker
Miskien werk jy met drade, soos staal draad vir fencing, of dalk is jy ‘n electrician… Hier is ‘n hempie want jys trots op wat jy doen. Dalk like jy net trekkers wat van draad gemaak is, soos daais wat hulle altyd by die KKNK verkoop het.
Hierdie ontwerp is deel van Padstal Dames.
- INFORMASIE
- DTF Drukwerk
- Solid Colours = 165gsm (95% Cotton / 5% Spandex)
- Taped Shoulders & Neckline
- Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
- Side Seams
- Melange Colours = 165gsm (62% Cotton / 33% Polyester / 5% Spandex)
NB: Indien daar nie voorraad van die produk is nie kan bestellings tot 5 werksdae langer neem. Ons poog altyd om so spoedig moontlik ‘n bestelling klaar te maak. WhatsApp ons vir enige navrae: 071 719 7042
Wat van die?
Related Products
-
Crazy Werrie
Dames V Neck – PanThereBear
R269,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
V-Necks
Dames V Neck – Zombie, Ballon
R269,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
V-Necks
Dames V Neck – Afrikaans ASB
R269,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page