info@diepadstal.com

Epos Ons

+27 71 719 7042

Whatsapp Ons

Dames V Neck – Raas op die Plaas

R269,00

Quantity

NEEM KENNIS:
Sommige produkte word per bestelling vervaardig.
Gemiddelde produksie tydperk 1 tot 3 werksdae
aflewering gemiddeld 'n aparte 3 werksdae
Whatsapp 071 719 7042 vir navrae

Dames V Neck – Raas op die Plaas

Ek kan raas op die plaas, want ek kuier saam met die baas, of dalk is jy die baas?

Hierdie ontwerp is deel van Padstal Dames. 

  • INFORMASIE
  • DTF Drukwerk
  • Solid Colours = 165gsm (95% Cotton  /  5% Spandex)
  • Taped Shoulders & Neckline
  • Double Stitched Hem On Waistline & Sleeves
  • Side Seams
  • Melange Colours =  165gsm (62% Cotton  /  33% Polyester  /  5% Spandex)

NB: Indien daar nie voorraad van die produk is nie kan bestellings tot 5 werksdae langer neem. Ons poog altyd om so spoedig moontlik ‘n bestelling klaar te maak. WhatsApp ons vir enige navrae: 071 719 7042

 

 

Quantity
Shopping Cart
0

Your Cart Is Empty

No products in the cart.